top of page
Pile Of Books

geestelike kos

Ek kan met groot vrymoedigheid die literatuur van Ps Riaan Engelbrecht aanbeveel vir elke kind van die Here  wat heiligmaking en geestelike groei  in hulle wandel met God wil bevorder. Ps Riaan se boeke hou die volle waarheid van God voor u sonder enige misleidings of aanpassings. Ek ken Ps Riaan al vir baie jare en dien ook saam  op verskeie platvorms en is ook saam aktief in radio bediening en ook voorsitter van Lighthouse Ministries International waarvan ek stigter en president is. Ek ken Ps Riaan as  profeet wat suiwer luister na die Heilige Gees , en daarvolgens sy boeke skryf.
 

Skakels om werke van die outeur te besigtig:
https://authorriaan.co.za/
https://wa.me/c/27846663070 (WhatsApp)
https://prophetriaan.wixsite.com/books

IMG-20230118-WA0005 (1).jpg
bottom of page