top of page

Welkom by

soli deo gloria kerk

Cross

pastore

Presideerende Pastoor by Soli Deo Gloria Bedieninge SA, Potchefstroom sedert November 2023. Ek het 'n passie vir God se woord, om die waarheid van die Bybel en God se Koninkryk te verkondig en te leer. Om mense te help en te ondersteun, om raad te gee en hulle te help om verlos te word van alle bose vestings. Ek is gesalf as 'n Apostel in 2016 in die 5-voudige bediening, en het my lewe gewy om God te dien al die dae van my lewe. God het my geroep om Sy Altaar en sy bonatuurlike krag in die liggaam van Christus te herstel. Om dissipels te maak en hulle uit te stuur om die groot opdrag te doen. Ek is ook 'n gekwalifiseerde berader (insluitend pastoraal) en terapeut.

1c4ba7cd-3fdc-4327-9989-aeaaf5089211_edi

Apostel Frederik vd Heever Presideerende Pastoor

Maruis van Tonder

Gemeente Hulp  Pastoor

WhatsApp Image 2024-01-22 at 13.58.33.jpeg

'n familie wat omgee

Dienstye/
Service times

MATTHEUS 28: 18 Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. 19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en 20 leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”

Sondae/ sundays
10:00,

18:00

woensdae/Wednesday
19:00

Gemeente Biduur/
Time of Prayer

vrydae/
Fridays
19:00

Jeugaksie/
Youth action
3aee7391-7b37-4166-9281-7e4d4498fbdd.jpg

ons preke/our sermons

Luister na ons Sondag preke

Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.

Spreuke 19:17

bottom of page